Laerskool President Steyn
| Address | Braunwegn | |
| Suburb | Verwoerdpark | |
| City/Town | Alberton | |
| Province | Gauteng | |
| Phone | ||
| No Email Address Supplied | ||
| Website | No Web Address Supplied |
| Status | Public School |
| Gender | Co-Ed |
| School Level | Primary |
| Boarding Facilities | No |
| Fees Paid Over * | 12 Months |
| Min Annual Fee | R 8,000.00 |
| Max Annual Fee | R 8,000.00 |
Map
User reviews
1 reviews
Already have an account? Log in now
Laerskool President Stey is "tops"!
Overall rating
4.6
Ek kan Laerskool President Steyn beslis aanbeveel vir enige ouer! Daar mag dalk skole wees wat meer aktiwiteite, ens. bied, maar op die ou einde van die dag gaan dit oor "hoe" die dinge gedoen word en nie "wat" gedoen word nie. Dit wat Laerskool President Steyn bied, bied hulle met trots en die personeel sit hulle harte in, in elke aktiwiteit waarby hulle betrokke is. Die skool bied 'n "familie" atmosfeer wat liefde en "omgee" uitstraal.
My kinders het my al baie gevra as ek weer moes kies vir 'n skool vir hulle, wat sou dit wees, en my antwoord bly al vir die afgelope 9 jaar dieselfde...dit sal beslis weer my keuse wees. My oudste seun Jeandre Prinsloo is nou in graad 9 wat beteken dat ons al van 2002 aan die skool verbonde is. Ek is nog steeds daar - my jongste, Jean-Dean is graad 2 en "middel" boetie, Jeanrique is graad 4. Die onderrig wat my kinders sover in hierdie skool ontvang het , is van hoogstaande gehalte en ek kan die Liewe Heer nie genoeg dank dat Hy elke dag Sy hand oor die pragtige skool en sy personeel hou nie.
Dit wat ek van die skool se, kom met liefde en opregtheid uit my hart as 'n ouer van die skool.
Mag Laerskool President Steyn net aanhou om dit "DOEN"!
Jorina Prinsloo

JP
Jorina Prinsloo